>>
Download the latest
Awareness Publishing
Book Catalogue
Kort stories, groot lesse:
Diere-avonture Stel van 10 boeke
[Reeks ISBN
978-1-77008-792-7]
’n Stel van 10 storieboeke vir kinders. Elke
storie handel oor ’n ander dierekarakter en dra ’n les oor, soos hoe
belangr ik dit is om na ouers te luister, geduldig te wees en nie moed
op te gee nie, asook dat daar niks daarmee fout is om anders te wees nie.
Deurdat die jongspan hulle met hierdie vr iendelike dierekarakters
vereenselwig, kan hulle waardes en houdings aanleer wat hulle in hulle
daaglikse lewens sal help.
Deur
Jacqui Shepherd
Geïllustreer deur Dana Espag en Tanja Dunstan
’n Storie vir die jongspan wat hulle leer om liewer iets goeds in ander
raak te sien as iets slegs en om ander aan te moedig eerder as om hulle
te kritiseer.